Bookmark : http://www.rosenview.com/testimonials/prof-tt-cloete/?id=18&entryId=15
Skip to : [Content] [Navigation]

Testimonial by Prof TT Cloete

Ek dink met dankbaarheid en vreugde terug aan my verblyf in die pragtig geleë Rosenview Gastehuis.

Die vriendelike ontvangs en gesellige verblyf daar. 

Vir my as gestremde was Rosenview volkome toeganklik, gerieflik en tegemoetkomend.