|
Bus:
Rosenview bied ‘n 15 + 2 sitplek 4 ton Mercedes Sprinter Bus met
groot sleepwa vir die veilige vervoer van groter bagasie.
Kenmerke: Aanboord yskas – DVD speler met monitor – Het dieselfde uitleg as ‘n passasierstraler kajuit – Verstelbare sitplekke met meer beenruimte as ekonomiese klas
Elke passasier het:
eie lugreëlaar uitlaat, Leeslamp en Oorhoofse bagasierak.
Toere:
Besigtigingstoere met ervare toergids:
Kaapse Skiereiland – Wynlande – Walvisroete – Roete 62 – Weskusroete – Namakwaland blomme – Tuinroete – Jagtogte.
Ander dienste:
Huurdiens. Toeriste oplaai en aflaai in ‘n radius van 400 km vanaf Rosenview ingeslote Kaapstad en George se lughawens. Geldige Transport permitte vir Toerisme en Huurdiens in die Weskaap.
Voldoende passasiers versekering.

|