![]() |
||||||||||||||||||||||
|
Hoe om ons te vind GPS 34°00 min 38.20 sec Suid Roete-aanwysings Neem die N2 vanaf Kaapstad Internasionaal in die rigting van Somerset-wes. Neem uitgang 43 vanaf die N2. Draai links op die R44, rigting noord na Stellenbosch. Hou reguit aan by die verkeersligte by die Main Road-kruising naby die Lord Charles Hotel. Na ongeveer 7 km sal jy die uithangbord vir Rosenview aan jou regterkant kry. Draai regs na die plaas toe. Rosenview is 7 km vanaf die Lord Charles Hotel in Somerset-wes op die R44 geleë in die rigting van Stellenbosch of 6 km vanaf die verkeersligte by die Stellenbosch Gholfbaan aan jou linkerkant op die R44 in die rigting van Somerset-wes. Klik op ’n kaart om dit te vergroot.
Klik hier vir 'n kaart met aanwysings (or Regs-Klik "save target as") |
|||||||||||||||||||||
![]() |
||||||||||||||||||||||