Kontak:
Tel: +27 21 855 3613
Faks: +27 21 855 1799
E-pos:

Kliente Terugvoering

"...The welcome we received, the quality of the room and the food were all excellent..." Sheila & Derek Satchell

"Rosenview was nice, quiet and beautiful... Another restaurant in the surrounding area served, in my opinion, the best cooked food." Fred Ackerman & Johan Kuit

Vir meer terugvoering deur ons kliënte, klik hier.


Fasiliteite

 

Ons bied die volgende dienste en fasiliteite aan:

Dienste / Fasiliteite:

  • Lugverkoeling
  • TV met DSTV kanale
  • Internet toegang
  • Draadlose internet toegangsgebied
  • Wasserydiens
  • Konferensielokaal op die terrein: Sitplek vir 20 afgevaardigdes
  • Terapeutiese panorama oor Tafelberg en Helderberg
  • Oop grasperke en skaduryke bome
  • Privaattuin / Binnehof
  • Braaifasiliteite
  • Swembad
  • Leeskamer
  • Inligtingstoonbank vir toeriste
  • Bewaarkluis
  • Nie-rook-nedersetting
  • Veilige oop parkering
  • Privaatingang

Spyseniering:

  • Tradisionele plaasontbyt
  • Aandetes volgens vooraf reëling (slegs vir groepe)
  • Dranklisensie

Geskik vir:

  • Gesinne
  • Sake-reisigers
  • Allergielyers
  • Rolstoelgebruikers
  • Nierokers
  • Groepe
  • Enkel reisigers
  • Jeug
  • Senior burgers